Met: Bun Booyens as gesprekleier, Tony Leon en ander Aangebied deur Jonathan Ball Publishers Die Burger en Fred Mouton is soos vis en tjips of spek en eiers. En g’n wonder nie – dié spotprenttekenaar is al ’n hele 50 jaar by die koerant. Bun Booyens, oudredakteur en samesteller van…
Gelewer deur Quinton Adams Die joernalis Suna Venter, wat in 2017 op 32-jarige ouderdom aan Gebroke Hart sindroom (streskardiomiopatie) dood is, het as lid van die sogenoemde SABC 8 opgestaan teen sensuur by die SABC. Saam met haar sewe kollegas ontvang sy die Nat Nakasa-prys vir mediavryheid – maar betaal…
Aangebied deur Jacana Media Ouma met haar jenewertjie, Kleinsus voor die TV en Eve wat kommentaar van agter die strykplank mompel... Ná meer as 25 jaar verruil die ikoniese Madam en Eve-strokie die koerant vir die rekenaarskerm. Maar hul papierboeke verskyn nog, en met hul jongste, The 4th Revolution, op die rak, vertel –…
Johann Kriegler, Thuli Madonsela en Dennis Davis gesels met Andreas van Wyk Aangebied deur Jonathan Ball Publishers Is ons howe die nuwe politieke slagveld? Johann Kriegler, Thuli Madonsela en Dennis Davis bespreek dié verskynsel met Andreas teen die agtergrond van die dramatiese toename in oënskynlik politieke geregtelike veldslae waarna Lawfare…
Met: Johannes de Villiers Aangebied deur Kwela ’n Stuk of 50 stories waarin Dana Snyman besin oor enigiets van Donald Trump tot ’n 40ste skoolreünie, van sy kennismaking met Eugène Terre’Blanche tot die Bogosi-gesin wat by hom gewoon het op Jacobsbaai. Hy vertel hoe mense na mekaar probeer uitreik in…
Cheryl Carolus, Anthony Butler en Ralph Mathekga gesels met Adriaan Basson Aangebied deur Jacana Media Ons president is by ’n kruispad wat verreikende gevolge vir die land kan hê. Cheryl Carolus, Anthony Butler en Ralph Mathekga bespreek sy grootste uitdagings en moontlike strategie. Cheryl is ’n sakevrou en voormalige uitvoerende…
7 Mar 2020 5AM
1 hr 11 min
20 – 27
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.