RSG Geldsake Dinsdag, 12 April 2016 Segment 01

Loading player...
JSE se Anglo trio verras beleggers met prys blitslopies, SA ekonomie in greep van stagflasie met, SA banke se wetlike magte om Gupta rekenings te sluit en nuwe belastingbepalings vir Trusts
12 Apr 2016 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min