RSG Geldsake Maandag, 18 April 2016 Segment 03

Loading player...
PSG Groep se spog voljaar-wins, SA Poskantoor verduidelik miljarde rande se verliese , Suid-Afrikaners kry dalk laaste kans vir belastingamnestie en die waarde van en vooruitsigte vir reuse SA winkelsentrums.
18 Apr 2016 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min