Roelof Botha maak sy merk in Silicon Valley Segment 01

Loading player...
Ek was 29 op daardie stadium en was die hoof finansiële bestuurder van ’n biljoen dollar openbare maatskappy in Amerika. Ek dink nie ek was eintlik reg daarvoor gewees nie, en ek moes maar hard werk om my kans te verdien, maar mense was bereid om ’n kans te vat op my en my toekoms –
12 May 2016 5AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min