RSG Geldsake Dinsdag, 17 Mei 2016 Segment 02

Loading player...
Reserwebank begin besin oor verdere rentekoersverhogings, Nampo landbou-handelskou se fokus op gesondheid en die vooruitsigte vir gasgebruikers in Suid-Afrika.
17 May 2016 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min