Nampo landbou-handelskou se fokus op gesondheid en voorspoed Segment 01

Loading player...
Maak erns van die gesondheidsorg van jou werknemers, verstaan die potensiële dividend wat jy moontik daaruit kan kry en raak betrokke by die debat – Chris Luyt, hoof van bemarking en verkope by BestMed.
17 May 2016 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min