Standard Bank oor die ontwikkeling van hernubare energie se waardeketting Segment 01

Loading player...
Die onafhanklike kragprodusente en hulle waardeketting is baie goed gevestig en hy sal voortgaan om te groei: Berrie de Jager – hoof van natuurlike hulpbronne, Standard Bank.
28 Jun 2016 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min