RSG Geldsake Dinsdag, 05 Julie 2016 Segment 06

Loading player...
Verbruikersvertroue sak terug met kleinhandelvertroue op 15-jaar laagtepunte en Attacq-eiendom versnel die internasionalisering van sy multi-miljard-rand Waterfall-projek by Midrand.
5 Jul 2016 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min