Kindersorg VS het saam met die Vucalective 'n teaterstuk aanmekaargeslaan vir die jaar se VS Kunstefees om die beeld van die sosiale werker aan jou reg uit te beeld. Luister hier.
Laas jaar het hy die Album "Soen en Vergeet" uitgebring en ons gesels weer met die man oor een van die enkelsnitte op sy album en of hy aan homself 'n toekenning mag gee by hierdie jaar se Ghoema's?
Bottomless Coffee Band maak al vir die afgelope paar jaar voortdurend golwe in die Suid-Afrikaanse Musiekbedryf. Aanhangers sal verheug wees oor die nuus dat hul tweede vollengte album "Anthelia" in Februarie 2018 uitgereik is.
In February 2018, Dan Patlansky released his latest album, "Perfection Kills". In this Podcast, he talks about how they tried not to let perfection kill the recorded versions of his newest songs.
Op die rakke, sal jy die volgende uitgawe van Vrouekeur sien. Luister hier na die Potgooi om te hoor wat jy als in die nuutste uitgawe kan lees.
17 Apr 2018
5 min
480 – 500
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.