OFM At Lunch

At Lunch

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Weekly English South Africa News · Business
730 Episodes
580 – 600

Vrouekeur - Die een met Simone Nortmann op die Voorblad

Jy gaan hom uitken met Simoné Nortmann op die voorblad, hierdie outjie is reeds op die rakke. Verder het Vrouekeur ook met od 7de laan aktise Diaan Lawrensen gesels oor haar trek Kaap toe en ook oor wat vir haar belangrik is in die lewe. Eldaleen gesels ook verder oor…
31 Oct 2017 7 min

Vrouekeur met Milan Murray op die Voorblad

Prof Willem Landman – kampvegter vir genadedood Koopverslawing – is jy een? Tatoe is nie meer taboe Disleksie – daar is hoop Borskanker – Dít moet jy weet Is jy ‘n vloermat? KOS: Toor met ‘n blikkie bone & Bak Petit Fours DEKOR: Nog ‘n kwaskenades
9 Oct 2017 7 min

VS Kunstefees 2017 - Die Nag van legio deur P.G. Du Plessis

Die gehoor beleef hoe die sjarmante Dogoman die mes dieper en dieper insteek in ’n spel van manipulasie, skyn en drogvertoon. Die room van SA se akteurs speel in die langverwagte herlewing van PG du Plessis se riller van die sewentigs. Cyril gesels met Deon Lotz en Francois Jacobs.
19 Jul 2017 10 min

Vrystaat Kunstefees - Asem

Een stormagtige aand gedurende die laaste dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas, lê ’n gewonde Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n kruiedokter met uitsonderlike kragte. Haar aantreklike maar bloedlose dogter, Annie, veg ook om haar lewe, maar het meer nodig as haar ma…
18 Jul 2017 14 min

VS Kunstefees 2017 - vrynge - Die Nagloper en Slaggat

Die Nagloper is ’n riller oor die misbruik van mag en die manier wat vroulike skoonheid beskou word. Gegrond op die historiese figuur Elizabeth Bathory, ’n Hongaarse Gravin uit die 16de eeu. Die legende lei dat sy meer as 600 jong meisies gemartel, mishandel en vermoor het. Bathory word beskou…
12 Jul 2017 7 min

VS Kunstefees 2017 - Vrynge - SwartBlouRooi

SwartBlouRooi vermeng vier kunsvorme – musiek, drama, animasie en dans – kreatief met mekaar. Swart (wat in totale donkerte afspeel) handel oor ‘n man wat op ‘n wêreldreis gaan, terwyl Blou ‘n animasieavontuur op musiek is. In Rooi word die passie van die tango deur ses dansers en ‘n vyfstuk-orkes…
11 Jul 2017 4 min

VS Kunstefees 2017 - 15 Jaar met Klavier en Kitaar - Jak de Priester

In 2017 is dit 15 jaar sedert Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n kinderalbum en -DVD en twee boeke vrygestel, verskeie temawysies vir televisie geskryf en gesing en die gewilde TV-reeks Reis na Gister aangebied. Hierdie produksie is ’n…
11 Jul 2017 9 min

VS Kunstefees - Wanneer Wolke Sing

In hierdie Potgooi, gesels Elsabe Zietsman en Charlene Bouwer oor die debuut produksie "Wanneer Wolke Sing", wat by hierdie jaar se Vrystaat Kunstefees gaan wys. Cyril vind ook bietjie meer uit oor die "Dis ek Anna" Aktise en Legende Elzabe Zietsman.
4 Jul 2017 12 min

VS Kunstefees 2017 - Altaar / Gesels met Christia Visser, Crystal-Donna Roberts

Sewe Spelers. Een altaar waarop hulle stories geoffer word. Die eerste drie strandlopers sien die houtgedrogte wat die heilige baai invaar skepe wat vooruitgang, siekte en geskiedenis saambring. Die isiXhosa sien ’n skip wat sink en vind ’n dogtertjie met potblou oe¨ en lang swart hare. As tiener raak sy…
27 Jun 2017 16 min

FS Arts Festival - Vulture Club - Richard Stirton

Richard Stirton talks with Cyril about his upcoming performance at the Free State Arts Festival and about what his current doings. Also find out how Richard's Afrikaans lessons are going.
27 Jun 2017 6 min

VS Kunstefees 2017 - AWO / Hedda / Konsert met 'n Kick

HEDDA "Meisies speel met poppe, Hedda speel met mense. Die Vukallective het vir julle die bekroonde produksies Let's Eat Hair (2015) en AVU (2016) gebring, Kom kyk nou hoe ons gek skeer met alles wat ons geleer is." KONSERT MET 'N KICK! Hoor hier, BAIE GELUK met jou KONSERT! Ons…
26 Jun 2017 11 min

Vrystaat Kunstefees - Jacobus Silwer / Genade vir Afrika

Jacobus Silwer gesels met Cyril oor Genade vir Afrika en sy optrede by die Vrystaat Kunstefees 2017. Hoe gemaak as die reën wegbly, as die skaap se kop hang en hy stil na die rooi grond voor hom staar? Ons roep, ons dans, ons sing... ons bid: “GENADE VIR AFRIKA!”…
22 Jun 2017 13 min
580 – 600