OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
260 – 280

Case IH se kragtigste trekker nou ook in SA

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die Case IH-span oor die splinternuwe Steiger 715 Quadtrac, wat onlangs in Bloemfontein bekendgestel is.
14 Apr 8PM 6 min

TLU SA Paasboodskap

Met Paasnaweek om die draai, deel TLU SA president, Henry Geldenhuys, ‘n boodskap met landbouers…
13 Apr 6AM 1 min

Landbouskool Hendrik Potgieter kompetisie

Dis die derde jaar wat Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg hul masjienskeer, handskeer en wolhanteringkompetisie aangebied het by die BKB kompleks by Bloemfontein skougronde. Johan Gunter het gesels met die skoolhoof mnr Christi Swarts asook met Anri Coetzee, die onderwyseres betrokke by hierdie kompetisie asook twee van die leerders wat…
13 Apr 6AM 4 min

What's new in Farmer's Weekly - 18 April Edition

Die redakteur van Farmer’s Weekly, Janine Ryan, vertel meer oor die jongste uitgawe wat vandag op die rakke verskyn. Of lees meer aanlyn by farmersweekly.co.za en volg hulle sosiale media-blaaie vir gereelde opdatering.
10 Apr 9PM 2 min

Skaapbestuur: probleemdiere

Johan Gunter gesels met OVK se John Melville oor probleemdiere en die verliese wat boere ervaar met probleemdiere.
10 Apr 9PM 2 min

Risiko van voëlgriep

Die risiko wat voëlgriep vir die landboubedryf en gesondheid van Suid-Afrika inhou is beduidend. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die FairPlay Move se Francois Baird oor ‘n onlangse aanlynberaad wat hulle aangebied het om die saak te bespreek…
9 Apr 8PM 10 min

Suksesvolle aartappelmotprojek brei uit na Noorde

’n Langtermynprojek om die berugte aartappelmot in die Sandveld te monitor en beheer, het só suksesvol geblyk dat dit nou uitgebrei word na die noorde van Suid-Afrika. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Stefan Steenekamp, tegniese bemarkingspesialis by InteliGro.
8 Apr 8PM 10 min

Voor-opkomsstrategie vir koringoes

Die nuwe kleingraanseisoen is voor die deur en daarmee saam al die werk wat gedoen moet word om die beste moontlike oes oor ‘n paar maande te verseker. Een van die hooftake is natuurlik onkruidbeheer. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Andries Duvenhage van Syngenta Suid-Afrika om meer te hoor…
7 Apr 10PM 10 min

BTW nulkoers vir sekere rooivleisprodukte

Die Rooivleisbedryf wen met ‘n BTW nulkoers aansoek. Johan Gunter gesels met James Faber, voorsitter van die nasionale RPO oor hierdie goeie nuus, watter impak dit maak op die verbruikersbeursie…
6 Apr 10PM 5 min

Dr. Jane Buys: Terugvoer oor veediefstalberaad

Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys, veiligheidsrisiko-analis by Vrystaat Landbou na ‘n beraad oor veediefstal waar bestaans en opkomende boere veral hul misnoë uitgespreek oor die probleme wat hulle ervaar. Tydens hierdie beraad is daar 5 kernaspekte uitgewys…
6 Apr 10PM 5 min

Gratis wifi by Bloemskou 2025

Die Bloemskou beskik nou oor van die beste Wi-Fi infrastruktuur met veelvuldige punte regoor die gronde, wat ‘n vinnige en betroubare internetdiens sal verseker. Besoekers aan Bloemskou sal in die wandellane, kuierareas, uitstalsale en vermaak areas gratis Wi-Fi kan geniet. Johan Gunter gesels met hoof uitvoerende beampte, Elmarie Prinsloo…
2 Apr 10PM 4 min
260 – 280