Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller gesels met die Ficksburgse boer, Theunis Pretorius, oor die landboutoestande in sy geweste en oor Ficksburg-landbouvereniging se jaarlikse presisie-boeredag.
Gerben van Niekerk met Before Dawn: Swart en wit boere het mekaar ná vurige debatte die hand gegee op Graan SA se kongres. Hulle gaan met een stem die onteieningskwessie aanpak.
Graan SA en weldoeners skenk duisende liters water vir mense in die Wes-Kaap. Jannie de Villiers vra boere moet almal minstens een 5 l-kan saambring kongres toe.
Die Ottosdalse leierboer, Paul du Plessis, gesels met Pieter Möller oor boerderysake en die Ottosdal-vriendskapskou en bewaringslandboukongres op 13 en 14 Maart.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, gesels met Dirk Kok oor die politieke veranderings en pres. Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet.
Clocolan, die tweede kleinste distrik in die land, is 'n lekker plek, sê die saai- en beesboer, Janneman Botha. Hy gesels met Pieter Möller oor sy boerdery, vervoeronderneming én die jaarlikse gholfdag ten bate van die gemeenskap.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Ons gesels met Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, oor die Oesskattingskomitee se eerste produksieskattings vir die somergrane.
1 Mar 2018 6AM
2 min
4520 – 4540
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.