OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
4720 – 4740

News from the Karoo

Karoo merino breeder, Julian Southey, talks to Pieter Möller.
20 Nov 2017 7AM 5 min

Skaapboer van die Jaar

Ons gesels met Noord-Kapenaar Frans Widd wat aangewys is as die Skaapboer van die Jaar.
20 Nov 2017 7AM 4 min

Gaan die vleispryse hou?

BKB se Cobus Oberholzer gesels oor die goeie vleispryse én sê dis tyd vir SA boere om hulself beter te bemark.
16 Nov 2017 10PM 4 min

Wat's nuus in die eierbedryf?

Bloemfonteinse eierboer, Marco Torsius, gesels met Pieter Möller oor die eierbedryf en die voëlgriep-krisis.
16 Nov 2017 10PM 5 min

Wat sê die weerkenner?

Die Bloemfonteinse klimatoloog en weerkenner, Johan van den Berg, praat oor die vooruitsigte vir reën.
16 Nov 2017 5AM 2 min

Frikkie gesels oor uitvoere

Pieter Möller gesels met landbou-ekonoom, Frikkie Maré, oor uitvoere en handel tussen lande.
16 Nov 2017 5AM 1 min

Agri SA sê hy betoog nie Maandag nie

Agri SA se Kobus Breytenbach gesels oor hulle veiligheidsgesprekke met die owerheid en hulle besluit om nie Maandag saam met AfriForum na die uniegebou op te ruk nie.
14 Nov 2017 11PM 2 min
4720 – 4740