OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
6,685 Episodes
4780 – 4800

Landboubulletin, Maandag 11 Desember 2017

Die tekens is daar vir Kersfeesreën in die droë dele van die Vrystaat en Noordwes; eierprys gaan eers hoog bly; en Gift of the Givers en Vrystaatse helpers sorg dat Beaufort-Wes se mense weer water het.
11 Dec 2017 6AM 3 min

FS ANC secretary, William Bulwane

William Bulwane believes everything is above board, and the ANC in the FS can go ahead with their provincial conference today.
10 Dec 2017 2AM 1 min

Ace Magashule arrives at #FSANC conference

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
10 Dec 2017 2AM 1 min

OFM-nuus se Dirk Kok

OFM-nuus se Dirk Kok berig oor die ANC in die Vrystaat se provinsiale kongres wat onderweg is in Parys
10 Dec 2017 1AM 1 min

OFM-nuus se Christal-Lize Muller

OFM-nuus se Christal-Lize Muller berig oor die nuutste verwikkelinge rondom 'n brand wat Vrydag by die Mimosa Mall in Bloemfontein uitgebreek het.
9 Dec 2017 10PM 1 min

Landboubulletin, Vrydag 8 Desember 2017

Landbousakelui se oë en hoop is gerig op die ANC se leiersverkiesing, sê Senwes se Francois Strydom; Boere vanNoord-Kaapse Blocuso- wyndruif- en rosynprojek naby Keimoes boer vooruit; en Saai- en veeboer Frans Jacobs, van Theunissen, gooi sy gewig in om boere van die droogtegeteisterde Noord-, Wes- en Oos-Kaap te help.
8 Dec 2017 6AM 3 min

Landboubulletin, Donderdag 7 Desember 2017

Senwes vaar goed in die halfjaar tot einde Oktober; Agri SA sê hy is bekommerd oor uitbreking van listerillose; en altesaam 64 voornemende jong boere kry môre hulle diplomas aan die Potchefstroom-landboukollege.
7 Dec 2017 4AM 3 min

Landboubulletin, Woensdag 6 Desember 2017

'Regering moet ag slaan op landbou se bydrae tot BBP', DA-wetgewerlid , sê dit is onaanvaarbaar dat die OB, Busisiwe Mkhwebane, eers in Februarie terugvoer sal gee oor Vrede-ondersoek; en Asuf wil in 2018 met nuwe leiers praat oor veiligheid op die platteland.
6 Dec 2017 11PM 3 min

Henk Vermeulen van Vrystaat Landbou.

Henk Vermeulen van Vrystaat Landbou beklemtoon die belang van gemeenskaps betrokkenheid en plaaslike veiligheidsplanne wat in werking gestel moet word.
4 Dec 2017 11PM 1 min

Landboubulletin, Dinsdag 5 Desember 2017

Landbousakevertroue is wel negatief, maar daar is steeds positiewe tekens vir die landbousektor, sê John Purchase; Hennie Coetzee, van Prieska, is GWK se nuwe ondervoorsitter; en só vorder die plantery.
4 Dec 2017 10PM 3 min
4780 – 4800