OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,189 Episodes
5180 – 5200

Leerlinge dra nou boeke en water skool toe

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
1 Feb 2018 5AM 1 min

Landboubulletin, Donderdag 1 Februarie 2018

Agri SA se Ernest Pringle sê politieke uitsprake oor onteiening is onverantwoordelik en gevaarlik; die mielievoorraad kan, volgens Agbiz, stewig bly; en die appelseisoen skop goed af in die Oos-Vrystaat.
1 Feb 2018 5AM 3 min

Waar Onderwysminister wel was

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
1 Feb 2018 5AM 1 min

OFM-landboubulletin, Woensdag 31 Januarie 2018

Baie minder hektare mielies is volgens die eerste opnames in NW en VS geplant; DA wil antwoorde van Zwane en LUR'e hê oor Vrede-melkery; en jong veeartse begin hulle diensjaar in die Noord-Kaap.
31 Jan 2018 4AM 3 min

OFM-landboubulletin, Dinsdag 30 Januarie 2018

Noordwes landboudepartement open wild-akademie vir die opleiding van veldwagters en gidse; DA in die VS vra spesiale wetgewersitting vir mosie van wantroue in Ace Magashule; en RPO sê hy gaan op dieregesondheid fokus.
30 Jan 2018 6AM 3 min

OFM-landboubulletin, Maandag 29 Januarie 2018

Die SA Landbou-onderwysersvereniging (Salov) hou vandeesweek sy jaarkonferensie, in samewerking met Senwes en Veeplaas, in Klerksdorp; Dit gaan so bietjie beter met die land se melkboere, sê die MPO-ekonoom, Koos Coetzee: en Graan SA sprei sy Nampo-vlerke na die Wes-Kaap.
29 Jan 2018 5AM 3 min

Ses vas vir ontwettige besit van vuurwapens

Die polisie in Noordwes het ‘n streng waarskuwing gerig aan diegene wat onwettig in besit van vuurwapens gevind word. Polisiewoordvoerder Amanda Funani sê ses mans, tussen die ouderdomme van 27 en 40, is vandeesweek aangekeer vir die onwettige besit van vuurwapens. Sy sê lede van die polisie het Vrydagmiddag inligting…
28 Jan 2018 12AM 1 min
5180 – 5200