OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,791 Episodes
460 – 480

What's on the menu - Beetsop

Die winter is hier en so ook nog 'n maklik-om-te-maak resep van Sjef Maradine. Hierdie week, by die seisoen, bederf Sjef Maradine ons met 'n beetsop.
8 Jun 2023 8AM 2 min

Mansgesondheidmaand - maak maklik seker jy's gesond

Hein van den Berg, bedryfshoof van DB Pharmaceuticals, het by die Joyride kom inloer om ‘n PSA-siftingstoets met Nico van der Westhuizen te doen. Junie is internasionale mansgesondheidmaand en met statistiek wat wys 1 uit 10 mans sal in hul leeftyd prostaatkanker kry, maar dat naastenby alle mans wat prostaatkanker…
1 Jun 2023 10AM 11 min

Weird Wide Web - 'n Man met 'n oog vir talent!

Een gelukkige wedder wat 14 jaar gelede geglo het dat Josh Tongue eendag vir Engeland sou speel en 'n brutale weddenskap geplaas het, sal 50 000 pond ($63 000) wen wanneer die snelbouler Donderdag sy internasionale buiging teen Ierland maak.
1 Jun 2023 6AM 2 min
460 – 480