OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,894 Episodes
660 – 680

What's on the menu - Gebakte druiwe en feta

Hierdie week se resep is dalk 'n taamlik ongewone kombinasie. Gebakte druiwe en feta. Probeer dit, miskien pas dit dalk net goed saam met jou volgende medium skaars kruis.
9 Mar 2023 6AM 3 min

Geesfees organiseerder Elbé Visagie

Die naweek van die 24ste Maart is daar iets groot aan die gang in Potchefstroom. Dis weer tyd vir die Virseker Geesfees! Maar dis nie alleen ‘n naweek van groot makietie met van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf op die verhoog nie, dis ook vir ‘n goeie doel…
5 Mar 2023 10PM 3 min

Weird Wide Web – Vrou onbewus sy is Siri se stem

Die vrou wat haar stem aan die oorspronklike Siri verleen het, sê sy het destyds geen idee gehad wat sy eintlik opgeneem het nie. Susan Bennett het destyds, in 2005, nie eens as ‘n stemakteur gewerk nie, maar het klingels vir radioadvertensies gesing.
1 Mar 2023 5AM 2 min

Robbie Wessels gesels Bieliemielie Fees met Nico

Nico haal die Suid-Afrikaanse akteur en musikant Robbie Wessels in. Robbie is een van die kunstenaars wat vanjaar se Bieliemielie Fees, wat in die Oos-Vrystaatse dorp Reitz plaasvind, sal optree.
23 Feb 2023 6AM 3 min

Mmusi Maimane on The Joyride

Nico speaks to South African politician Mmusi Maimane. Maimane gives his view on the state of the country, government and what he believes should be done to "fix" the country.
22 Feb 2023 6AM 24 min
660 – 680