Maroela Media Wiele2Wiele

Wiele2Wiele

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
Weekly Afrikaans South Africa Automotive
359 Episodes
300 – 320

Luister: Wiele2Wiele gesels oor die nuwe Mini’s

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe JCW Mini Countryman en Clubman, die nuwe ‘Ford vs Ferrari’-rolprent en die motorfietsryers van Suider-Afrika wat jy tydens die Dakar 2020 kan ondersteun.
12 Nov 2019 24 min

Wiele2Wiele gesels oor Hyundai se Tucson Sport

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Hyundai se Tuscon Sport wat hou van wiele-tol, praat met Nicol Louw waar hy in ‘n koeëlvaste voertuig sit, raak lus vir ‘n avontuur saam met die manne van Ironman 4x4 en Bentley Motorsport se Paul Williams onthou sy kinderdae toe hy renne by Kyalami…
29 Oct 2019 23 min

Wiele2Wiele gesels oor Citroën wat terug is in SA

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Citroën wat terug in Suid-Afrika is, die Range Rover Velar wat se klanke jou hoendervel gaan gee, Volvo se belangrike wêreldnuus, die renjaer Jordon Pepper nooi jou persoonlik uit na die ‘Kyalami 9 Hour’ en vir 2-wiele praat hulle oor alles waarvan jy kan lees…
22 Oct 2019 24 min

Wiele2Wiele plaas motorsport en veldwedrenaksie op die spyskaart

Hierdie week het Wiele2Wiele ʼn motorsportgeur en gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger oor die ‘Kyalami 9 Hour’ wat terug kom ná 37 jaar. Die Kritzingers bespreek ook al die veldwedrenaksie uit verskillende uithoeke van die aarde – van Marokko tot in die Kalahari.
8 Oct 2019 26 min

Wiele2Wiele bespreek die Mazda CX-5 en Peugeot

Vandeesweek praat Wiele2Wiele oor die waarde-vir-geld Mazda CX-5, gesels met Xavier Gobille oor Peugeot wat met mening terug is in Suid-Afrika en vertel van die 3 500 km lange Kalahari Rally wat nou op ons voorstoep gaan plaasvind.
1 Oct 2019 23 min

Wiele2Wiele - Episode 53

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
24 Sep 2019 25 min

Wiele2wiele: Groot motorsportname in Lichtenburg se veldwedren

Hierdie week gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger in Wiele2Wiele oor Jaguar se klein E-pace-sportnutvoertuig en die Mitsubishi Triton- bakkie. Groot geeste in die motorsportwêreld, Fernando Alonso en Marc Coma, het ook die afgelope naweek vir Toyota Gazoo Racing aan die nasionale Lichtenburg 400 veldren deelgeneem.
17 Sep 2019 27 min

Wiele2Wiele - Episode 51

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
10 Sep 2019 24 min

Wiele2Wiele - Episode 49

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
9 Sep 2019 23 min

Wiele2Wiele - Episode 50

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
3 Sep 2019 25 min

Wiele2Wiele - Episode 48

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
20 Aug 2019 22 min

Wiele2Wiele - Episode 47

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
14 Aug 2019 23 min

Wiele2Wiele - Episode 46

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
7 Aug 2019 23 min

Wiele2Wiele - Episode 45

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
29 Jul 2019 24 min

Wiele2Wiele - Episode 44

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
23 Jul 2019 25 min

Wiele2Wiele - Episode 43

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
16 Jul 2019 22 min

Wiele2Wiele - Episode 42

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
9 Jul 2019 22 min

Wiele2Wiele - Episode 41

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
2 Jul 2019 25 min
300 – 320