Kosmos 94.1 Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.
Daily Afrikaans South Africa Arts
319 Episodes
180 – 200

Estie Schreiber gesels oor menopouse in dames

Estie Schreiber gesels menopouse of oorgangsjare in dames. Die grootste ongemak is die warmgloede en nagsweet. Hoe kan die natuur help? Hoe lank gaan dit aanhou? Ons produk se naam is A.Vogel se "MENOFORCE" tablette. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons…
28 Feb 2023 11PM 11 min

Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se hulpmiddel "Prostasan"

Anette Rheeder gesels vandag oor die prostaat, 'n sensitiewe maar, baie belangrike onderwerp. A.Vogel se "Prostasan" kapsules is 'n produk wat gebruik kan word vir voorkomende en ondersteunende gesondheid van die prostaat. "Prostasan" is beskikbaar by plaaslike apteke, en vir navrae is jy welkom om 'n e-pos te stuur na…
21 Feb 2023 11PM 10 min

Estie Schreiber gesels verder oor "ThreshHold Real MSM"

Estie Schreiber gesels verder oor "ThreshHold Real MSM" en hoe goed dit help om kroniese pyn aan te spreek en beter te bestuur. Vir meer inligting besoek: www.threshhold.co.za, of e-pos ons direk by: info@sanatural.co.za "ThreshHold Real MSM" tablette en jel is beskikbaar by apteke landswyd.
14 Feb 2023 11PM 11 min

Estie Schreiber gesels vandag oor spysvertering en A.Vogel se Molkosan

Jou spysvertering, die enjinkamer vir jou hele liggaam om voeding te kry. Ons produk wat kan help is A.Vogel se Molkosan. Vir meer inligting stuur gerus ‘n epos na info@sanatural.co.za, of besoek die webtuite by www.avogel.co.za Molkosan is beskikbaar in 200ml en 500ml bottels by Apteke en gesondheidswinkels.
31 Jan 2023 11PM 11 min

Anette Rheeder sluit die jaar af met A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier

Vandag sluit Anette Rheeder die jaar se programme af met inligting oor A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier, dit hou jou pH vlakke in balans gedurende die feestyd. "Multiforce" alkaliese poeier is beskikbaar by jou naaste apteek in sakkies van 105 gram en of 225 gram houers. Daar is die oorspronklik…
13 Dec 2022 11PM 10 min

Anette Rheeder praat met ons oor die probleme van die spysverterings stelsel

Anette Rheeder gesels met ons oor die probleme in die spysverterings stelsel, winderigheid, ongemak en al die simptome van prikkelbare derm sindroom met A.Vogel se Molkosan. Jy kan A.Vogel se Molkosan in 200 of 500 ml bottels bekom by jou naaste apteek. Vir meer inligting oor A.Vogel se Molkosan of…
6 Dec 2022 11PM 9 min

Anette Rheeder gesels oor eerste hulp in 'n bottel

Anette Rheeder herinner jou aan wat belangrik is vir nood behandeling by die huis en ook met vakansie. Dit is natuurlik "Eerste hulp in 'n bottel, met "Thursday Plantation" se "Tea Tree" olie. "Thursday Plantation" se "Tea Tree" olie is beskikbaar by apteke, Clicks en ook by Dis-Chem. Jy is…
29 Nov 2022 11PM 9 min

Vandag is die fokus op gal en die galblaas met A.Vogel se "Boldocynara"

Vandag gesels ons weer oor A.Vogel se produk "Boldocynara", met die fokus op gal en die galblaas. "Boldocynara" is beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Meer inligting is ook beskikbaar by www.livingnaturally.co.za se webtuiste, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za
8 Nov 2022 11PM 10 min

Estie Schreiber gesels die week oor ons lewer en A.Vogel se Boldocynara

Dit is NOVEMBER! Kan jy glo? Soms voel die jaar vreeslik lank, en ander kere asof tyd net weghardloop. Nietemin goeie nuus, die feesseisoen en vakansietyd is om die draai. Vir die volgende maand gesels ons oor die lewer en niere. Die skoonmakers van die liggaam, en soveel meer. Die…
2 Nov 2022 12AM 12 min

Estie Schreiber gaan voort met haar gesprek oor "ThreshHold"

Estie Schreiber gaan voort met haar gesprek oor "ThreshHold" vir pynlike gewrigte, spiere, ou sport of ongeluk-beserings. "ThreshHold" jel en tablette is beskikbaar by apteke. Vir meer inligting besoek gerus www.threshhold.co.za, of kontak ons via e-pos by info@sanatural.co.za
26 Oct 2022 12AM 11 min
180 – 200