Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly
Afrikaans South AfricaReligion & Spirituality · Christianity
Rudi vat ons terug na die begin, na Eden. 'n Tyd van mooi, 'n tyd van vrymoedigheid, geen skuld gevoelens en geen sonde... alles was soos dit moet wees.
Ons wil nie in onsekerheid en vrees lewe nie. Ons wil hier en nou met Hom wees. Hy is genoeg vir ons en sy genade is elke dag nuut. Ons kan God vertrou om ‘n lewe wat saak maak te geniet.
Die Here is nie 'n Mooiweervriend nie. Hy is net so veel met ons as die lewe ons 'n klap gee! Die 'botsings' van die lewe gebeur met ons almal. Ons moet nie bitter word nie, maar laat God die slegte omdraai in ons lewens.
Rudi deel uit sy eie lewe en die seer wat ‘n mens voel as jy iemand naby aan jou verloor. Jesus is sterk genoeg om vir jou ‘n Book van Lewe te wees en sal jou hoor, hulp en lei.
Vrede is iets wat ons almal na smag. Rudi vertel ons meer oor Absalom, Dawid se seun, iemand wie nie vrede goed geken. Hoe kan ons vrede vind in ons eie lewens?
Ons het almal ‘n storie of 2 van ‘n Boomhuis – daai spesiale plek wat net vir jou en jou vriende. Dis ‘n tyd vir of stilwees, of avontuur geniet. Dit is iets om te beleef! So ‘n plek van stilwees is ook nodig in ons lewens – maar maak…
Rudi deel uit sy hart uit, oor stories van mense wat die wereld verlaat, en ‘n groot leemte gelaat het. Dis nie altyd die grootste name wat ons persoonlik raak nie.
As mense praat oor Beurtkrag, dan raak mense sommer warm onder die kiewe! Ons hou van kla en kerm. Maar wat van om antwoorde op die probleme te bied? Ons moet nie kla nie, ons moet bydra!
Rudi vra ons om met mekaar en onself eerlik to wees. In die lewe gaan ons deur moeilike tye. Ons kan die tye nie ontken nie, maar hoe ko mons hierdeur?
Ons leer maklik van die mense om ons, maar ons moet seker maak dat ons eers die lesse uit die Woord gebruik om ons lewens to vorm.
5 Sep 2022
14 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.