Cape Pulpit / Kaapse Kansel GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL

Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
256 Episodes
200 – 220

Rudi Nagel 14 Junie 2021 - Sien Jy Hom Raak?

As dit met jou sleg gaan en jy voel asof God jou verlaat het, moet jy weet; die prys vir jou is al klaar betaal aan die Kruis! God belowe om jou NOOIT te verlaat nie! Hy IS daar!
13 Jun 2021 14 min

Rudi Nagel 7 Junie 2021 - Wees Versoen

Dit kan baie moelik wees, na 'n uitval, om weer te versoen. God gee die moet en die genade om te kan versoen. Rudi deel met ons 'n wonderlike boodskap oor versoening en van vrede saai in goeie grond.
6 Jun 2021 13 min

Rudi Nagel 31 Mei 2021 - Krag Vir Die Dag

Die liefde van God is daar om ons lewe te gee. Sy liefde is nie net vir ons nie, maar om met ander te deel. Dis net soos die warmte van die son wat of iets warm maak, of krag kee. Sy liefde 'charge' ons vol dat die liefde ons…
30 May 2021 12 min

Rudi Nagel -26 April 2021 - Vurige Liefde

Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
25 Apr 2021 16 min

Rudi Nagel - 22 Feb 2021 - Die Wonder van Jou

Ons is nie net 'n sameloop van omstandighede nie. Ons is deel van God se plan en Hy het BAIE planne in Sy gedagtes oor ons. God het nie witbroodjies nie. Ons is almal volgemaak van wonder, want ons is in Sy gelykenis geskep!
21 Feb 2021 17 min

Rudi Nagel - 15 Feb 2021 - Voete

Voete help ons loop, hardloop en vastaan. Voete wat ons op eie of vreemde lande plaas om ons plek in die lewe vol te staan. Voete wat die Goeie Nuus dra, en voete wat kan stil le en niks doen nie. Wat doen jy met jou voete?
14 Feb 2021 16 min
200 – 220