Cape Pulpit / Kaapse Kansel GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALS

GET UP & GO BREAKFAST - INTERVIEW SPECIALS

Catch up on all the must-listen moments from Cape Pulpit 729AM’s Get Up & Go Breakfast show. Whether you missed an inspiring artist interview, a thought-provoking conversation with a local politician, or important updates on events around Cape Town, you’ll find it all here.

Tune in every weekday at 7:00 AM on Cape Pulpit 729AM for lively discussions, insightful interviews, and everything you need to start your day. If you missed the live show, don’t worry — the best moments are available right here, on demand.
Occasionally English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
100 Episodes
80 – 100

DR. RINA DE KLERK-WEYER - Emosionele bestuur en selfkennis vir 'n gesonder lewe

In die gesprek beklemtoon Dr. Rina de Klerk-Weyer die belangrikheid van selfkennis en emosionele intelligensie (EQ) in die bestuur van emosies. Sy verduidelik die verskil tussen die onderdrukking en die gesonde bestuur van emosies, wat fisieke en emosionele gesondheidsprobleme kan voorkom. Dr. Rina deel wenke soos diep asemhaling, visualisering, en…
10 Nov 2024 15 min

Ross Marshall - 8 Nov 2024

Ross Marshall has made it his mission to inspire, innovate, and encourage people through story-telling, and captivating audiences with his message of hope. He is passionate about seeing assurance reignited in the hearts of young people. In his chat with Brad he reaffirms these words as part of his mission:…
7 Nov 2024 12 min

Rughshana Zoutenberg - Polyco - 6 No 2024

Rughshana is the Stakeholder Manager at Polyco, a non-profit company focused on making waste a valuable resource that works for our economy. She shares on some of the biggest recycling challenges faced by communities and how they can be overcome.
5 Nov 2024 9 min

Garron Gsell - Brovember - 8 Nov 2024

Garron Gsell the CEO of Mens Foundation and Brovember chatted to Brad on Breakfast about the launch of its annual Brovember campaign. This year, the organisation invites men to grow a moustache, get active, or make a donation to support awareness campaigns that aim to provide life-saving prostate and testicular…
4 Nov 2024 11 min

Len Muller - Arende en Engele - 25 Oktober 2024

Len se nuutste kortspeelplaat, ARENDE EN ENGELE is uit, en dit is opgedra aan sy vrou en seun. Hierdie projek is ’n intieme en persoonlike weergawe van Len se lewe, geïnspireer deur sy reis as ’n pa, eggenoot, musikant en mens. Die album, wat hy beskryf as ’n “akoestiese ballade…
24 Oct 2024 17 min

Gregg Oelofse - People Harassing Whales - 23 Oct 2024

The City of Cape Town would like to remind all residents and visitors that it is strictly against the law to be within 300m of any whale. In the past week, the City has received 11 complaints of people harassing whales. They are also aware of social media posts of…
22 Oct 2024 8 min

Dr. Rina de Klerk-Weyer - Waardes

Almarie gesels met Dr Rina die week oor waardes in jou persoonlike lewe. Wat is jou waardes, waar kom hulle van daan en hoekom is dit belangrik in selfkennis en jou emosies?
13 Oct 2024 11 min

Dr. Rina de Klerk-Weyer - Selfkennis en Selfaanvaarding

Dr Rina is een van Suid-Afrika se voorste sprekers, skrywers en leer- en ontwikkelings afrigters rakende Emosionele Intelligensie. Sy het die week met Almarie gesels, onder andere, oor hoekom dit belangrik is om jouself te aanvaar, wat die tekens is dat jy nie jouself aanvaar nie, die rol van selfkennis…
6 Oct 2024 11 min

Selby Williams - Hier Is Ek - 4 Oktober 2024

Selby Williams is gebore en getoë in Avianpark, een van die gevaarlikste en bende-geteisterdste areas in die Worcester- en Wes-Kaap-omgewing. Ten spyte van hierdie nederige begin, het Selby nog altyd gedroom om eendag 'n impak nie net in sy plaaslike gemeenskap nie, maar ook in die wêreld, te maak. Hy…
3 Oct 2024 14 min

Polyco - Jacques Jelliman - Recycling - 2 October 2024

When it comes to Recycling, it seems we all have a lot to learn, that's why we speak to the experts on the matter in SA; Polyco. From understanding the circular economy and the role of more informal recyclers like pickers and reclaimers, to the assistance given to recycling centres,…
1 Oct 2024 11 min

Sylvia Strauss - Trouvrou - 26 September 2024

Trouvrou is vir die moderne vrou met 'n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae - 'n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is. Sylvia Strauss, die dame agter Trouvrou en die Trouvrou Mzanzi Resepteboek kuier in die ateljee saam met Almarie en deel die ongelooflike…
25 Sep 2024 19 min

John Ellis - Tree 63 - 20 Sep 2024

John Ellis joins Brad on Breakfast to tell us about the return of Tree 63, where the band will be opening for We Are Messengers when they tour SA in November.
19 Sep 2024 10 min

Dr. Rina de Klerk-Weyer - Grense in Vriendskappe

Dr Rina deel die week weer oor grense, maar die keer spesifiek oor grense in ons vriendskappe. Is hulle nodig en wat is die tipe grense wat ons kan stel? Kan hulle ons vriendskappe belemmer?
8 Sep 2024 17 min
80 – 100