1. Die CDC het onlangs die definisies van twee dinge verander, die een is die definisie van 'n ingeënte persoon, en die ander is die definisie van die entstof self. Hoe raak dit ons? 2. Daar is besondere negatiewe inligting in die media rondom die gebruik van ivermektien 3. Wat…
Shabnam Palesa Mohamed is an activist, journalist, and law qualified mediator. She is the founder of Transformative Health Justice, which founded the SAHARI campaign, and runs the SAVAERS project. She is also a steering committee member of World Council for Health, and International Legal Alliance for Health.
Dr Frank Muller CEO: Integrow Health (Pty) Ltd - Wellness should be simple. Dokter Frank Muller is 'n mediese dokter met 'n meestersgraad in Farmakologie, oftewel farmaseutiese navorsing. Hy het vir 'n aantal jare as die hoof van 'n kliniese navorsingseenheid gewerk. 25 jaar gelede het hy homself egter op…
Johann Schlebusch se CV: Aptekerswese op PUCHO (NWU) 1964- 1969. Honns B.Sc(Industriele Farmasie) 1970. MPharm (Farmaseutika) 1972. Genoot van die Aptekersvereniging van Suid Afrika 1994 tot tans Nasionale Gesondheidsdepartement: 1972 - 2001: - Senior, Hoof Medisynebeheerbeampte (1972 - 1983) - Registrateur van Medisyne & Sekretaris van Medisynebeheerraad (1983 - 1998)…
Nico Taljaard van TIBB Health Sciences - 'n afdeling van Nativa. Onderwerp: Ons gesels vandag oor natuurlike middels vir die behandeling van griep met natuurlike middels.
Die brief aan die President "Covid-19 Pandemic - Health and Economic Crises" https://emlct.com/index.php/covid-19-pandemic-health-and-economic-crises-open-letter-to-president-ramaphosa/
Johann Schlebusch se CV: Aptekerswese op PUCHO (NWU) 1964- 1969. Honns B.Sc(Industriele Farmasie) 1970. MPharm (Farmaseutika) 1972. Genoot van die Aptekersvereniging van Suid Afrika 1994 tot tans Nasionale Gesondheidsdepartement: 1972 - 2001: - Senior, Hoof Medisynebeheerbeampte (1972 - 1983) - Registrateur van Medisyne & Sekretaris van Medisynebeheerraad (1983 - 1998)…
Reinet Saunders - Flordis SFI - Risiko - voordeel verhouding van medisyne – wat is dit en kan dit verbeter word? Ons gesels oor die risiko-voordele balans van medisyne en dat dit ‘n belangrike oorweging is veral met chroniese medisyne. So terwyl chroniese medikasie groot voordele kan inhou, is daar…
Dok Chris Pitzer gesels met Cathy Mc Donald vanaf Iridiologie, Covid 19 Voorkoming, die Nasorg na Covid 19 behandeling tot sy nuwe Kruieboek wat by drukpers is. Besoek sy facebook blad/Boererate vir Kwale en Skete VAN Dok Chris Pitzerc
Lou Roos verduidelik dat dit werklik moontlik is dat jy suurstof in 'n kapsule kry. Mega Oxygen het verskeie voordele. Kontak Lou & Nela Roos 082 920 6418
Dr Anelle Pretorius Tandarts by BayCare Mediese Sentrum (U-smile) Van mondhigiene tot stopsels en krone, kontak die Praktyk by 044-692 0039 of via die Onebook App. Hv Louis Fourie & Boekenhout Laan, Hartebos Heuwels.
Fisioterapie vanaf die praktyk tot by die huis. Gelee BayCare mediese sentrum is op die hoek van Louis Fourie weg en Boekenhout straat, by die OK minimark sentrum by die hartenbos heuwels indraai. Die kontak nommer om ‘n afspraak te maak is 044 692 0039 of bespreek vir jou ‘n…
Mariska Labuschagne - Apteker van Hartenbos Apteek Vandag gesels ons oor die tipe vrae waarmee Aptekers daagliks te doen kry. Die eerste algemene vraag wat nog baie onduidelik voorkom is wat is die verskil tussen oorspronklik , kloon en generiese medikasie?
Produkte onder bespreking is: Keenmind en Remotiv vir stres en matige depressie en Gincosan vir breinmoegheid.
5 May 2021
14 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.