Afrikaans.Radio Waar is die JOL?

Waar is die JOL?

Tanya Michelle snuffel al die lekkerste plekke, jolle, dorpies, feeste en enige iets buitelewe uit, sodat jy kan beplan waar JOL jy die naweek. Indien jy 'n JOL reel op jou dorp laat weet ons! Stuur 'n email na jol@afrikaans.radio
Weekly Afrikaans Explicit South Africa Leisure · Entertainment News Narrated by Matthys Potgieter
3 Episodes

Waar is die JOL? - 9 Junie 2023

Tanya Michelle vertel vir ons waar is die JOL in Pretoria. Valiant Swart en Illimar Neitz is Sondag, 11 Junie, by Cafe Barcelona in Pretoria. Kaartjies is beskikbaar by die deur en daar is heerlike pizzas. Die Everest Wealth Lewe Plus Ekspo is 10 en 11 Junie by The Maslow,…
9 Jun 2023 10 min

Waar is die JOL? - 2 Junie 2023

2 Junie 2023 - Tanya Michelle vertel vir ons waar om te gaan jol die naweek. Liewe Heksie verruil haar besem vir 'n visstok en Lizz Meiring se produksie "Van die rak af" is in Hermanus en by Die Boer teater asook Johan Wolfaardt se gesels die naweek in Klerksdorp…
2 Jun 2023 8 min

Waar is die JOL? - 26 Mei 2023

Tanya Michelle sê die JOL die naweek is by die Protea Cullifest in Gauteng en ook die Michelangelo-wynproe by Garden Court Umhlanga, Kwa-Zulu Natal. Stuur vir Tanya Michelle jou JOL na jol@afrikaans.radio. Ons deel graag en JOL saam!
26 May 2023 6 min