Newskoop Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops (Afrikaanse Weergawe)

Bizskoops, aangebied deur Barry Mare, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell, gee weekliks ʼn oorsig oor stand van die ekonomie. Bly op hoogte met Bizskoops – vir 'n omvattende besigheidsperspektief.
Weekly Afrikaans South Africa Business News · Business
43 Episodes
40 – 43

Bizskoops - 21 November 2024

Op die program vandag: # Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het meer as 35 miljard rand se onttrekkings verwerk sedert die tweepot-pensioenstelsel op 1 September begin het # Inflasie is af tot twee-komma-agt persent in Oktober # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die rentekoers met die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomiteevergadering…
21 Nov 2024 10 min

Bizskoops - 14 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het gedaal # Die Nasionale Tesourie oorweeg dit om 'n welvaartbelasting te implementeer # Donald Trump se verkiesing as die nuwe president van die VSA kan goed of sleg wees vir Suid-Afrika. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die COP29-beraad #…
14 Nov 2024 10 min

Bizskoops - 07 November 2024

Op die program vandag: # Suid-Afrika loop die risiko om triljoene aan BBP-groei te verloor as kinderarmoede nie dringend aangespreek word nie # Kan Suid-Afrika die teiken haal om van die omstrede grys lys verwyder te word? # Die ekonoom Waldo Krugell gaan ons meer vertel oor die township ekonomie…
7 Nov 2024 7 min
40 – 43