Bizskoops - 27 Junie 2024
--:--
Op die program vandag ... Indiensneming het in die eerste kwartaal met meer as 60-duisend gedaal.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die nuutste aanwysers.
In internasionale sake-nuus... China en die EU hou samesprekings oor elektriese motortariewe.
In beleggingsnuus, Old Mutual oorweeg om houers van sy Zimbabwiese aandele ‘n opsie te gee om dit te verkoop.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor die ANC en DA Koalisie