
Hanri Kriel - 12 September 2024
Loading player...
Hari Kriel, ten spyte van haar rare kondisie, Miller-sindroom, het sy wonderlike akademiese sukses behaal. Sy het met Almarie gesels om haar storie te vertel en dit is niks minder as inspirerend nie!