CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Braam Hanekom - Morele Intelligentie & Die Gevaar van Hoogmoed

Loading player...
Dr Braam deel waardevolle insigte oor morele intelligentie, morele raamwerke en die gevare van hoogmoed – geïnspireer deur die Titan-ongeluk en ander aktuele kwessies. Hy daag luisteraars uit om hul eie waardestelsels te ondersoek en wys hoe gebrek aan morele helderheid tot persoonlike en maatskaplike ineenstortings kan lei.
5 Aug 10PM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes