FJ Labuschagne: Beseringstyd
--:--
Aangebied deur Naledi
Dié debuutroman speel af onderskeidelik op Stellenbosch en in Pretoria, tydens die Varsity Cup-rugbykompetisie en is ’n eerlike blik op die binnekringe van universiteitsrugby en die siel van ’n studenterugbyspeler. Vriendskap, uitdagings, rugby, God, verhoudings en die soeke na antwoorde word saamgesnoer in die spel op die rugbyveld. FJ Labuschagne tree in gesprek met Izak de Vries.