Chris Chameleon: Dit was nie ek nie!
--:--
Aangebied deur Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers
Dit was nie ek nie! is sanger, akteur en TV-persoonlikheid Chris Chameleon se eerste prente- boek. “Tjakka tjakka tjakka,” lag die apies in die boom wanneer Gaffie Kameelperd, Ronnie Renoster en Annabella Volstruis verleë sê: “Dit was nie ek nie!” Met illustrasies deur Salemien Grobbelaar. Chris Chameleon lees voor uit sy boek, geskik vir drie- tot ses-jariges.