LOFTUS EN BIBI: SLEGTE SEKS & GIN
--:--
Met: Loftus Marais, Bibi Slippers, Desmond
Painter, Ryan Pedro, Annie Klopper, Andries
Bezuidenhout en Charlotte van den Broeck.
Daar is te min gedigte oor slegte seks in
Afrikaans, en te veel oor die natuur, voëls,
God en die liefde. Ses Afrikaanse digters,
een Vlaming en ’n studentedigter kom
lees ’n nuwe gedig oor slegte seks voor
as deel van ’n Vrydagaandse gin bar.