Demi Lee Moore se album bevat elf snitte, waarvan die titelsnit Mis Eet Slaap Herhaal een van vier oorspronklike snitte uit die pen van Johan Oberholzer is. Die album bevat ook ’n hartroerende weergawe van Sproeitjies en die einste duet met Monique Steyn, Diane.
WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor hoe afrigters van skoolvlak spanne moontlik kan baat uit videoanaliseringstegnologie en hoe voornemende studente betrokke kan word.
‘Ek Mag Jou Mis' is 'n splinternuwe enkelsnit van die uiters gewilde ‘Met Jou Klere Aan’ sangeres, Leah en dit beloof om bitter diep in jou hart te kruip. Dit vertel die verhaal van 'verbode liefde'
Reeds op die rakke, kry die nuutste uitgawe van Finesse en as jy bietjie oortuiging nodig het, luister na wat Redakteur, Venessa Schoeman als te sê het oor die jongste uitgawe.
WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor GPS en Video analise tegnologie se rol in die ananlisering van Superrugby spanne en spelers.
Frank Freeman is kitaarspeler vir Francois van Coke en speel ook saam met Arno Carstens en het sopas sy eerste enkelsnit, "Hoor jy my" vrygestel. Luister hier na die potgooi.
WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor GPS en Video analise tegnologie se rol in die ananlisering van Superrugby spanne en spelers se optrede.
Goodluck is back with a hot new single titled chasing dreams, the track is the 6th single of their very successful album. The single speaks to everyone who has a dream they are chasing and those who’ve let fear and doubt creep in. The group have been one of the…
As jy 'n liedjieskrywer is in die groter Mangaung area, luister hier na wat "All the way from Bloem" 2019 behels, hoe jy kan inskryf en wat als op die spel is.
WR van Der Merwe gesels met Pieter Van Den Berg, van die Skool vir Menslike bewegingskunde en FASREC, oor die verskillende fasette van die skool asook die tipe navorsing waarop gefokus word.
WR van Der Merwe gesels met Ulrike Janke, bedryfsbestuurder van ‘Must’, oor deurbrake in navorsing oor veralgemening en neurale netwerke in die gebruik van masjienleer.
10 Oct 2018
3 min
400 – 420
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.