VOSHAARNOOI is so pas briljant opgeneem deur die verkleurmannetjie, CHRIS CHAMELEON met ghitaarbegeleiding deur legendariese ghitaarspeler, MAURITZ LOTZ. VOSHAARNOOI is ook die eerste enkelsnit vanaf die CD van die produksie, FLENNIE DIE SNARE wat eersdaags vrygestel word.
WR van Der Merwe gesels met Ulrike Janke, bedryfsbestuurder van ‘Must’, oor navorsing op die gebied van masjienleer en statistiese patroonherkenning se toepassing op spraaktegnologiestelsels.
’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. WR van Der Merwe gesels met Prof AIbert Van ZyI, programIeier by die eenheid van Forensiese Rekenmeesters, oor navorsing by die…
Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. WR van der Merwe gesels met Prof AIbert Van ZyI, programIeier by die eenheid van Forensiese Rekenmeesters, oor die integrasie van navorsing in moderne bedrogpraktyke soos ‘crypto-currency’. Sien meer: https://www.ofm.co.za/blogs/84/Super-C
Wanneerdit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. WR van Der Merwe gesels met Prof Jan VanRomburgh, direkteur van die eenheid van Forensiese Rekenmeesters.
Snotkop, gesels oor sy jongste album en glo dis een wat jy vir die somer moet aanskaf. Luister ook hoe filosofies kan hy raak. Baie lekker gesprek met die man gehad. Luister hier.
Verhoogbestuur, Produksiebestuur, wat behels dit? Wel Chris vertel meer oor so paar werkswinkels wat hierdie jaar by Aardklop aangebied word. Luister na die potgooi en vind meer uit.
Veelsydig is nie die woord nie, fenomeen, sal dalk 'n beter beskrywing wees vir Wessel Pretorius. Luister hier, na wat hy als te sê het oor hierdie jaar se Aardklop en vind uit waar hy orals te sien of gehoor sal word.
Anna Davel en Sima Mashazi sing die musiek van Ella Fitzgerald, alombekend as die Koningin van Jazz. Sy word veral onthou vir haar tydlose musiek wat ’n eeu na haar geboorte steeds op radiostasies oor die hele wêreld speel.
Sorina Erasmus en Cobus Venter speel hierdie jaar in Antie Pohl. Luister wat Sorina als te sê het oor die produksie. En wel sy laat Cyril bloos, nie besef dis so maklik nie.
Marion Holm gesels met Cyril oor mense wat wel effe van hulle trollie af is en nog dinge en dinge, maar vergeet eers van die potgooi, gaan kyk watse operasie die Holm Aardklop toe vat hierdie jaar.
Wanneerdit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. WR van Der Merwe gesels met Prof Jan VanRomburgh, direkteur van die eenheid van Forensiese Rekenmeesters, oor die program se vereistes en vakke betrokke.
Vanjaar se Visuele Kunste Program is soos altyd vol iets vir almal, by vanjaar se Aardklop Kunstefees in Potch. Luister na hierdie Potgooi om te hoor wat Johan als te sê het.
Luister na hierdie potgooi om te hoor wat Lizz als te sê het oor haar optredes by vanjaar se Aardklop Kunstefees in Potchefstroom. Sy raak ook vinnig aan die Teater Bystandsfonds en wil hê jy moet jou kind Dramedie doop.
Theuns brei uit, nie net oor sy optrede by die Tekkiefees nie, maar ook oor hoekom ons so lanklaas 'n nuwe album van sy kant af gesien het en wanneer hy moontlik een kan uitbring.
30 Aug 2018
5 min
420 – 440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.