OFM At Lunch

At Lunch

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Weekly English South Africa News · Business
730 Episodes
440 – 460

‘North West University Innovation’ - Seisoen 2 - Episode 2

’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. In hierdie episode van ‘North West University Innovation’ gesels WR van Der Merwe met ​Prof JP Rossouw, navorsingsdirekteur van Edu-HRight, oor navorsingsbevindings se integrasie in die onderwyssektor.
29 Aug 2018 3 min

Nedbank Grey College Musiekfees 2018 - Katlego Maboe chats with Cyril

Katlego Maboe has grown year-on-year into a well-known TV presenter, singer, voice-over artist, MC, model and actor. Throughout his life, Katlego has been very active in cultural, sporting and academic activities; taking a keen interest in various sporting codes; excelling to provincial level in cricket.
23 Aug 2018 7 min

Nedbank Grey College Musiekfees 2018 - Izak Davel gesels

Izak Davel is ‘n bekende Suid-Afrikaanse akteur, sanger en danser wat ook reeds sy naam as model gestand gedoen het. As sanger het hy reeds vier Afrikaanse albums vrygestel, ander andere ‘Verlore Harte’ in 2009, ‘Vreesloos’ in 2011 en ‘Jy is my lewe’ in 2012. Hy werk tans aan ‘n…
23 Aug 2018 7 min

Gimmie Tekkiefees 2018 - Dirk van der Westhuizen gesels

Hy brei meer uit oor sy optrede asook sy jongste album, wat reeds beskibaar is. 31 Augustus en 1 September kuier OFM by die 15de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging! Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke.
22 Aug 2018 6 min

Gimmie Tekkiefees 2018 - Die organiseerder brei uit

31 Augustus en 1 September kuier OFM by die 15de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging! Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke met onder andere Theuns Jordaan, Caroline Grace, Fatman, en Dirk van der Westhuizen.
17 Aug 2018 5 min

Bethlehem Airshow

The biggest airshow in Central South Africa is taking to Dihlabeng skies again this August!
16 Aug 2018 4 min
440 – 460