A young farmer is reshaping the agricultural landscape by combining his passion for smart agriculture with a profound commitment to soil conservation and empowering emerging farmers. Ziphezinhle Gabuza, fondly known as Boyzie, recalls his remarkable journey from the Future Farmers Foundation to his current role exemplifies the transformative power of…
GWK H20, in samewerking met Standard Bank en De Lande Boerdery, het onlangs die Salt & Light ECD-sentrum geopen, met die doel om kinders in landelike gemeenskappe die geleentheid te gee om toegang tot hoë gehalte vroeë-onderrig te ontvang. OFM Agri se Robyn Schutte het met Neil de Klerk, die…
Vrystaat Landbou het onlangs 'n media verklaring uitgereik wat handel oor Vrystaat-besproeiingsboere wat swaar trek met fase ses-beurtkrag. OFM Agri se Robyn Schutte het met Kempen Nel, besproeiingsboer en bestuurslid van Vrystaat Landbou, gesels oor die impak wat fase ses-beurtkrag op besproeiingsboere het.
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
The Agricultural Research Council and the Department of Agriculture are currently hosting their first ever joint annual conference. Minister Thoko Didiza says it comes at a time when our food systems are confronted by externalities ranging from climate change, global conflicts, food waste and new pests and diseases. Delivering her…
OFM Agri considers that South Africans use well above the global average of 173 litres of water per day. This is also largely due to leakage from ailing infrastructure. Government has acknowledged that inadequate funding, vandalism, sewage losses, construction issues, lack of capacity and cooperation, as well as infrastructure deterioration…
Die Departement van Landbou het onlangs ’n dringende skrywe uitgereik waarin hulle waarsku teen die moontlike uitbreking van Januarie-siekte (Theileria parva) onder beeste in Zimbabwe. Die waarskuwing dui daarop dat daar ’n risiko bestaan dat die siekte na Suid-Afrika versprei kan word. Volgens Dewald Olivier, hoof uitvoerende bestuurder van Red…
Dr. Frikkie Maré, die nuwe uitvoerende hoof van die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) benadruk dat die handelsooreenkoms reeds goedgekeur is en dat ’n lys van goedgekeurde Suid-Afrikaanse uitvoerders reeds vasgestel is. Dit beteken dat die uitvoerproses binnekort in werking sal tree.
’n Inisiatief, wat ten doel het om by te dra om die landelike gebiede van Suid-Afrika tot hul eertydse glorie te herstel, het reeds begin aftrek kry. Christel Basson, bemarking- en kommunikasiebestuurder vir OVK, vertel die ♥Platteland-projek, wat onlangs in Bloemfontein bekend gestel is, het tot dusver goeie terugvoer ontvang…
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Hoe maak ons seker dat plattelandse gemeenskappe nie net oorleef nie, maar ook floreer? Meer as 60 sleuteldeelnemers sit eersdaags koppe bymekaar op NAMPO Park buite Bothaville in die Vrystaat om te besin oor die lot van Suid-Afrika se landelike gebiede wat talle uitdagings ervaar. Die ‘Oplossings vir Suid-Afrika se…
’n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as ’n indeksgebied…
Senior navorser by die Dohne-navorsingsentrum in Stutterheim in die Oos-kaap, Dr. Jean Rust, waarsku teen die ontwikkeling van hittestres onder diere, en die ernstige gevolge wat dit vir hul gesondheid kan inhou.
Dr Johnny van der Merwe gee die jongste oliepryse, wisselkoerse en die nuutste vleispryse en tendense.
6 Feb 2024 7PM
4 min
1080 – 1100
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.