OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
1100 – 1120

#WaterWoensdag: Dring aan op gehalte drinkwater

Die gehalte van Suid-Afrikaanse drinkwater laat dikwels veel te wense oor. Die jongste waterverslae, insluitend die Blue Drop, Green Drop- en No Drop-verslae, bevind dat bykans helfte van die water in Suid-Afrika nie veilig is om te drink nie. Volgens Roelie van Reenen, voorsieningskettingbestuurder by die Beefmaster Groep, moet die…
6 Feb 2024 7PM 3 min

#WaterWednesday: Dam building era is over

In the first of a series of ‘Water Wednesdays’ OFM Agri considers Water and Sanitation Minister, Senzo Mchunu's, recent called on all citizens and industry – including farmers, to use water resources responsibly. As part of bolstering supply, the department has also announced initiatives such as raising dam walls to…
6 Feb 2024 7PM 10 min

Aartappeloes positief in Oos-Vrystaat

Die aartappelbedryf in die Oos-Vrystaat speel beduidende rol in die landbou-ekonomie van Suid-Afrika, en die afgelope oesseisoen het verskeie interessante ontwikkelinge en uitdagings meegebring. Theo Ferreira, ervare boer van Harrismith in die Oos-Vrystaat, meen hoewel produsente tevrede is met vanjaar se oeste, dat dit nie sonder uitdagings was nie.
5 Feb 2024 7PM 3 min

Goeie somergewas-oeste verwag

Suid-Afrika se Oesskattingskomitee het die skatting vir oppervlakte-aanplantings op Dinsdag, 30 Januarie vrygestel. Hierdie data sal ons in staat stel om 'n beter oorsig van die oesgrootte te kry. Desnieteenstaande, met die uitstekende reënval tot dusver, kan almal optimisties wees oor Suid-Afrika se mielieproduksievooruitsigte vir die 2023/24-seisoen. Agbiz hoofekonoom Wandile…
4 Feb 2024 7PM 4 min

Sitrusproduksiekursus bied nuwe geleenthede aan leerders

Met die nuwe skooljaar wat onlangs begin het, gaan 16 hoërskole landwyd vanjaar ook 'n kursus in sitrusproduksie aanbied. Kakamas in die Noord-Kaap is ook een van die gebiede waar die kursus aangebied word. Die Sitruskwekersvereniging van Suider-Afrika (CGA) laat weet die Sitrus Sekondêr-program, wat deur die Sitrusakademie – 'n…
4 Feb 2024 7PM 5 min

Importance of voting for rural communities

Final registration to participate in this year's elections takes place this weekend. Participation in the democratic process is important, especially for people in rural communities. OFM Agri's Robyn Schutte spoke with Dr Harlan Cloete, expert in management systems in the public sector.
31 Jan 2024 7PM 3 min

Cultivating a Future: Judy's Journey with Future Farmers

Judy's journey into the world of agriculture and her subsequent creation of Future Farmers is an inspiring tale of resilience, passion, and a commitment to empowering the next generation. Born with the "farming gene," Judy faced obstacles accessing agricultural education due to societal norms and challenges faced by aspiring female…
24 Jan 2024 7PM 6 min

Chris Derksen - vleispryse vir 24 Januarie 2024

’n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as ’n indeksgebied…
24 Jan 2024 7AM 2 min

Agri Noordwes se Sarel Pretorius oor misdaadbekamping

Landelike veiligheid en die toename van misdaad is ‘n geweldige probleem vir boere in die Noordwes. OFM Agri se Robyn Schutte het met Sarel Pretorius van Agri Noordwes gesels oor die kwessies rondom misdaad en misdaadbekamping in die Noordwes, asook hoe gemeenskappe kan saam staan om hul areas te beveilig…
23 Jan 2024 7PM 5 min

Appelboere vier vanjaar se goeie oeste

Sias Scheepers, van FLASS Apples in die Oos-Vrystaat is positief oor vanjaar se appeloes, en skryf dit toe aan die gunstigde weertoestande die seisoen. Saam hom is Renier Grobbelaar, direkteur by Freshgold, wat uitvoere behartig na die internasionale markte.
23 Jan 2024 5AM 5 min

TLU SA voorlegging aan Minister van Finansies

TLU SA het onlangs het hul insette aan die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorgelê in die lig van die 2024 begroting wat binnekort bekend gemaak sal word. Dié landbou-organisasie sê in hulle skrywe het hulle die waarde van kos op die tafel as die belangrikste stabiliserende faktor in Suid-Afrika…
22 Jan 2024 7PM 5 min
1100 – 1120