OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,645 Episodes
1140 – 1160

Agri SA deel leierskapsraad

Die rol van georganiseerde landbou is besig om te verander. OFM Agri se Elsabe Richard May gesels met Agri SA se nuwe hoof uitvoerende beampte, Johann Kotzé.
14 Dec 2023 7PM 11 min

John Deere 2023 oorsig

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met Bemarkings en Kommunikasie bestuurder, Hentie Breedt, gesels.
13 Dec 2023 7PM 3 min

Saamstaan nou nodig

Dirk Strydom, hoof van bemarking by Graan SA gee ’n terugskou oor 2023.
12 Dec 2023 7PM 5 min

Nuwe geleenthede in windenergiesektor

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Eugene Marais van Red Cap Energy om meer oor geleenthede in windkrag te wete te kom.
11 Dec 2023 7PM 7 min

TLU SA jaaroorsig vir 2023

TLU SA hoofbestuurder Bennie van Zyl deel sy gedagtes rondom 2023 asook 'n bemoedigende boodskap vir landbouers.
10 Dec 2023 7PM 3 min

Senwes Groep wys staal met halfjaar resultate

Die Senwes Groep se interim finansiële resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2023, toon ʼn omset van R7 902 miljoen. Die wins na belasting toeskryfbaar aan aandeelhouers van die maatskappy beloop R525 miljoen, en genormaliseerde wesensverdienste van 301,6 sent per aandeel is opgelewer. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels…
7 Dec 2023 7PM 5 min

Zastron Farmer Production Support Unit launched

The Zastron Farmer Production Support Unit (FPSU) has been launched in the Xhariep District in the Free State as part of build-up activities ahead of the Presidential Imbizo. OFM Content Manager spoke to deputy minister of agriculture, Rosemary Capa…
6 Dec 2023 7PM 5 min

Beespryse presteer vandeesweek, skaap sukkel

Beespryse styg steeds met die groot potensiaal vir uitvoere terwyl skaappryse onder druk is. Dis volgens Chris Derksen wat lewendehawe pryse vir die Noord-Vrystaat deel.
6 Dec 2023 7PM 1 min

Wat jy oor Waterwysigingswetsontwerp moet weet

Produsente word gevra om hulle te vergewis van die inhoud van die voorgestelde Nasionale Waterwysigingswetsontwerp wat tot 16 Januarie 2024 oop is vir openbare kommentaar. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger gesels met ‘n regskenner van die landbousakekamer, Agbiz, Annelize Crosby oor hierdie belangrike onderwerp. In deel een van hul gesprek verduidelik…
5 Dec 2023 7PM 8 min

Produsente verantwoordelikheid vir behoud van grond

Vandag word Wêreld Gronddag herdenk onder die tema “grond: waar kos begin”. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met bekende nematoloog, Prof Driekie Fourie wat aan die Noordwes Universiteit verbonde is en ook deel is van die Syngenta Seedcare span.
4 Dec 2023 7PM 7 min

NUTRI Feeds 2023 oorsig met Joubert Wentzel

Soos wat die jaar einde se kant toe staan, hoor OFM Agri van verskeie rolspelers in die landboubedryf in Sentraal Suid-Afrika om te hoor hoe hulle die jaar ervaar het. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met NUTRI Feeds se Joubert Wentzel.
3 Dec 2023 7PM 3 min

Agri Hour: 1 December, Paul Makube

Consumers are breathing a sigh of relief thanks to a drop in vegetable oil prices. This follows a rise in both local and global vegetable oil prices last year. To find out more, OFM News’ Elsabé Richard-May speaks to agricultural economist, Paul Makube …
30 Nov 2023 11PM 4 min
1140 – 1160