Implikasies van verontagsaming van nuwe veld- en bosbrand wet

Loading player...
Vandeesweek beskou die OFM Agri Uur brande en brandgevare. Die Sake Uur se Olebogeng Motse het onlangs met PH Attorneys se Eldon Ward gesels oor die implikasies van die verontagsaming van die opdateerde die veld- en bosbrand wet, wat onlangs bekragtig is.
19 Jun 2024 8PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 8PM 5 min