Daar is ‘n behoefte in Suid-Afrika aan die herinstelling van ‘n landboukredietraad. Oudminister, Roelf Meyer, wat nou die direkteur van die In Transformation Initiative is, meen dit is ‘n “noodsaaklike tipe liggaam” wat kan help om ontwikkelende boere op die been te bring sodat hulle produsente word vir kommersiële doeleindes…
Die Afrika-varkpesvirus moet nie verwar word met die siekte varkgriep nie. Die voorsitter van die Nasionale Dieregesondheidsforum, dr. Pieter Vervoort, sê die Afrika-varkpesvirus is ‘n gasheerspesifieke virus wat sy oorsprong in wilde varksoorte het. Dit word dan na mak varksoorte oorgedra. Die siekte varkgriep is nie noodwendig ‘n virus wat…
Buti Manamela, adjunkminister vir die presidensie, is moontlik 'n kandidaat wat as Suid-Afrika se nuwe minister van landbou, bosbou en visserye aangestel kan word. Dit in die lig van pres. Cyril Ramaphosa wat na verwagting later vandeesweek sy kabinet gaan aanwys. ‘n Politieke ontleder verbonde aan die departement politieke wetenskap…
Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geïntegreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond.
Faktore soos armoede, verstedeliking, en omskakeling van grond het ‘n bepaalde invloed op die wildlewe en verskillende fakulteite van die Universiteit van Stellenbosch span nou saam om ‘n oplossing te soek
Die vooruitsigte vir die produksie van somergraangewasse, hoofsaaklik mielies, is beter as wat die verwagting was, maar ‘n ondergemiddelde oes word steeds verwag. Dit is volgens, Luan van der Walt, ‘n landbouekonoom van Graan SA, wat sê die verwagting was aanvanklik laag omdat produsente laat begin plant het weens droogtetoestande…
Planning for the impact of climate change is essential, hence an inter-ministerial committee to improve service delivery, including water and sanitation, in South Africa. This is according to Mike Sutcliffe, director of the company City Insight who works closely with the committee to analyse service delivery and aligning better practices…
Daarmee saam word daar nie ‘n styging in rentekoerse verwag nie. ‘n Senior landbouekonoom van Absa-Agribesigheid, Wessel Lemmer, meen daar is nou weer vertroue in die mark. Ondanks die positiewe ekonomiese voortuitsigte is die handelsoorlog tussen Amerika en China ‘n teerpunt en dit kan ‘n invloed op Suid-Afrika hê. OFM-nuus…
Ons berig oor die sekretarisvoel wat as vanjaar se Voel van die Jaar aangewys is. Die sekretarisvoel se populasie toon ‘n drastiese afname in Afrika en kragdrade en heinings is twee van die redes, naas die agteruitgang van hul habitat, wat die grootste invloed op hul verminderde getalle het
Die platteland is in ‘n dramatiese ekonomiese- en infrastruktuur verval, onder meer aangedryf deur faktore wat wissel van verstedeliking tot klimaatsverandering ‘n Politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Theo Venter, sê Suid-Afrika is in ‘n enorme verstedelikingsproses met slegs 30% mense wat in die platteland bly. Dít teenoor 45% mense,…
This boils down to the water that South Africa will not have available if some drastic interventions are not put into place. He says City Insight and other high level role players have already intervened for this purpose.
Boere in sekere gebiede in die Vrystaat gaan die komende winterseisoen hul toespits op koringaanplantings onder meer omdat hulle hoofsaaklik nie mielies weens die voortslepende droogte die seisoen kon aanplant nie. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA (GSA) sê verskeie boere in veral dié noordwestelike Vrystaat het nooit…
Ons berig vandag oor suiwelbemarking in Brittanje. Belangrike navorsing is onlangs gedoen en die resultate pas bekend gemaakoor teikengehore wat hul suiwelverbruik verminder het
n Vrystaatse boer en lid van Graan SA se oesdagkomitee is heel in sy noppies met sy veeldoelige beesdip- en vuurvegterspuit, wat vanjaar op die gewilde Boerepatentekompetisie op Graan SA se Nampo Oesdag, 'n wenpatent was. Jan Grobler sê skroot en ander items op plase kan verkoop word of in…
"Die spreekwoord lui ‘n boer maak ‘n plan, en die gewilde Boerepatentekompetisie, het weer vanjaar talle besoekers op Graan SA se Nampo Oesdag gelok om na die innoverende patente te kyk. Dié organiseerde van dié kompetisie, Piet Groenewald, sê daar was vanjaar weereens talle interessante inskrywings gewees. Hy het met…
'Graan SA het vanjaar weer daarin geslaag om 'n suksesvolle Nampo Oesdag vir die 53ste keer aan te bied. Toit Wessels bestuurder van die Oesdag sê hulle is dankbaar daarvoor. Bywoningsgetalle was goed ondanks verskei uitdagings soos ekonomiese druk en droogtetoestande wat die bedryf in die gesig gestaar het. Dit…
Die Safex pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond.
8 May 2019 8PM
3 min
4440 – 4460
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.