Die President van Bloemskou neem die afgelope week se aktiwiteite in oenskou. Coen van Tonder gesels ook besoekersgetalle, aantal diere wat gehuisves word en vertel ook van skaap- en beesrasse se uitstallings.
Hierdie Saffex pryse word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die UV, verduidelik vandag die term, “perfekte storm”. Hy gee ook redes wat tans die perfekte storm in die veebedryf versaak.
Ons gesels met Jacobus le Roux, Hoofbestuurder: Korporatiewe Bemarking en Openbare Betrekkinge van BKB oor die organisasie se betrokkenheid by Bloemskou. Hy verduidelik ook allerlei interessante feite rondom BKB se 100-jarige vieringe
Ons gesels met ‘n landbouer van Cradock in die Oos-Kaap, wat betrokke is by more se groot veiling wat deel uitmaak van die Internasionale Boerbokskou wat nog tot Saterdag by Bloemskou plaasvind. Hy vertel ook van die goeie genetika van die bokke en hoe SA die voorlopers is van die…
Hierdie Saffex pryse word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geintigreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond
Die bekende politikus, Theo Venter, gee sy mening oor ‘n interessante byeenkoms wat hy in die week bygewoon het met President Ramaphosa as spreker. Reguit vrae is aan die President gevra oor die land se ekonomie en hoe dit weer positief gemaak kan word. Hy het ook sy mening oor…
Ons berig oor nuwe ondersteuning vir opkomende boere en hoe finansiering vir hierdie boere gedoen kan word. Ons het ook nuus oor Agri SA wat op die Minimumloonkommissie dien.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Die grondkwessie het op Wildbedryf SA se kongres onder die loep gekom. Ons gesels met die WRSA se Adri Kitshoff-Botha.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Nerpo se Aggrey Mahanjana sê die regering moet sy grondhervormingsprojekte regruk, eerder as om met die Grondwet te torring.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Ons gesels met die Smithfieldse merinoteler, Eddie Prinsloo, oor die grondhervormingsprojek waarmee hy Vrystaatse landbougeskiedenis maak.
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Die wêreldbekende bewaringslandboukundige, Jay Fuhrer, sê Reitz se Riemland-studiegroep doen puik werk.
21 Mar 2018 7AM
2 min
4480 – 4500
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.