Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
10880 – 10900

Markoorsig

Chantal Marx, FNB Wealth
3 Oct 2018 10AM 4 min

Markoorsig

Amelia Morgenrood, PSG Wealth, Faerie Glen in Pretoria
2 Oct 2018 10AM 6 min

Markoorsig

Eben Mare, Absa Batebestuur
1 Oct 2018 10AM 10 min

Sakenuus & Markverslag

IMF sal dalk moet ingryp as SA skuld bly groei - NPC & 'NGV sal nie privaat gesondheidsorg vernietig' & Alex Forbes stel Sanlam-bestuurslid as hoof aan
1 Oct 2018 10AM 6 min
10880 – 10900