Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
12700 – 12720

Beleggingsfokus (deel 2) Segment 01

Anria van Heerden – finansiële beplanner van Portico Finansiele Dienste in Pretoria & Magnus Heystek – Brenthurst Wealth
25 Nov 2016 11AM 9 min

Beleggingsfokus (deel 1) Segment 01

Anria van Heerden – finansiële beplanner van Portico Finansiele Dienste in Pretoria & Magnus Heystek – Brenthurst Wealth.
25 Nov 2016 11AM 5 min

Markoorsig Segment 01

Anria van Heerden – finansiële beplanner van Portico Finansiele Dienste in Pretoria & Wayne McCurrie — senior portfolio manager, Ashburton Investments
25 Nov 2016 11AM 10 min
12700 – 12720