Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
1540 – 1560

Markoorsig

Chantal Marx - Hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments
10 Jun 2025 9AM 9 min

Kommoditeite kraai steeds koning

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy insigte oor die beweging van die rand en die stand van kommoditeite.
9 Jun 2025 9AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

JB Smith, besturende direkteur van Sequoia Capital en Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
6 Jun 2025 8AM 21 min
1540 – 1560