Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,862 Episodes
2880 – 2900

Amerikaanse markte bloei

Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Manjifieke Sewe, en Vodacom se handelsverklaring.
24 Jul 2024 8AM 5 min

Markoorsig

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor staatseffekte, en Sasol, South32, en Mr Price se opdaterings.
22 Jul 2024 9AM 11 min
2880 – 2900