Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
13,719 Episodes
440 – 460

Kuberkrakers soek jou belastingterugbetaling

Ettiene Retief, belastingspesialis en lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA), bespreek kuberaanvalle op belastingbetalers se e-liassering (eFiling)-profiele.
30 May 8AM 11 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
30 May 8AM 16 min

Die beste Mei sedert 2013

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, gesels oor die rand se beweging en Dis-Chem se winssyfers.
30 May 8AM 10 min

Markoorsig

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die markte.
28 May 8AM 5 min
440 – 460