Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
640 – 660

Die JSE staan sterk na die derde deel van 2025

Hannes van den Berg, medehoof van Suid-Afrikaanse aandele by Ninety One, gesels oor hoe die plaaslike beurs tot dusver vanjaar gevaar het en deel sy vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse aandelemark.
26 Sep 2025 8AM 9 min

Tinus drink koffie met JB Smith

JB Smith, besturende direkteur van Sequoia Capital Management, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en Sequoia Capital.
25 Sep 2025 8AM 11 min

Internasionale beurse druk die JSE hoër

Elke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die plaaslike beurs se reaksie op die Amerikaanse markte wat gister op ’n rekordhoogtepunt gesluit het.
23 Sep 2025 8AM 6 min
640 – 660