Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
7100 – 7120

Russe maak weer kuberamok

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
5 Jul 2021 10AM 5 min

Markoorsig

Theo Vorster – uitvoerende hoof, Galileo Capital
5 Jul 2021 10AM 11 min

Markoorsig

Nerina Visser - direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA
2 Jul 2021 10AM 11 min

Markoorsig

Drikus Combrinck - uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
1 Jul 2021 10AM 7 min
7100 – 7120