Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
7540 – 7560

Markoorsig

Chantal Marx - hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth
23 Mar 2021 10AM 9 min

Markoorsig

Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth
19 Mar 2021 10AM 14 min

Markoorsig

Mia Kruger - direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal
18 Mar 2021 10AM 8 min
7540 – 7560