Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
7820 – 7840

Wat is fout met Whatsapp

Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
11 Jan 2021 9AM 6 min

Wat het ons uit 2020 geleer?

Theo Vorster - beleggingsbestuurder, Galileo Capital, Lullu Krugel - hoof-ekonoom, PWC-Africa & Jan Van Niekerk - portefeuljebestuurder en ontleder, RECM
30 Dec 2020 9AM 45 min
7820 – 7840