Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,415 Episodes
8800 – 8820

Markoorsig

Amelia Morgenrood – PSG Wealth in Faerie Glen, Pretoria
23 Apr 2020 10AM 10 min

Is SA se R500 miljard reddingspakket genoeg?

Prof. Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool Bernard Swanepoel – direkteur van die Kleinsake-Instituut Ettienne le Roux – hoofekonoom, Rand Aksepbank
22 Apr 2020 10AM 22 min

Markoorsig

Johan Gouws – Sasfin Wealth
22 Apr 2020 10AM 9 min

Markoorsig

. Theo Vorster – Galileo Capital
20 Apr 2020 10AM 14 min
8800 – 8820